Modulekode | JMW 432 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Innoverende en kreatiewe onderrig en onderrigvaardighede in Wiskundige geletterheid; beplanning om temas; seleksie en gebruik van veelvuldige hulpbronne; asseseringspraktyk in Wiskundige geletterheid; kommunikasievaardighede en klaskamerbestuur in Wiskundige geletterheid, onderwysfilosofie in Wiskundige geletterheid en reflektiewe praktyk. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Mag slegs in die finalestudiejaar geneem word |
Kontaktyd | 4 lesings per week in Semeser 2 in Kwartaal 4, 4 lesings per week in Semeser 1 in Kwartaal 1 |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 en Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App